Geskenke

Jou teenwoordigheid by ons troue is die enigste geskenk wat ons nodig het, maar as julle graag iets wil skenk, sal ons dit opreg waardeer as jy 'n bydrae wil maak tot ons wittebroodsfonds.

Wittebroodsfonds

  • BankGoTyme Bank
  • RekeninghouerEverhard Louw
  • Rekeningnommer51018016726
  • Tak / Takkode678910
  • VerwysingJou naam

Sien ons jou daar?

Vul asb die vorm in voor 20 September 2026

Kies asb jou welkom-drankie *

Wat is jou wynvoorkeur? *